Wen lebelle

0

WEN Hair Extensions ter waarde van R1580

Om lang hare soos Rapunzel te hê is nie meer ’n sprokie nie – dit kan jou realiteit wees!

Een gelukkige leser kan Le Belle Hair Extensions wen. Al wat jy moet doen is om die vorm hieronder te voltooi, Le Belle Hair op Facebook en Instagram te gaan like en ooh-la-la, langer, mooier en gesonder hare! Die extensions het clips so dit is nie nodig om na ’n salon toe te gaan om dit in te sit nie.

Naam:

Van:

Kontak nommer:

Epos:




Kommentar is gesluit

Terug na bo ↑

UA-42742279-1